Halo da ons het n troue by Mount Amanzi die 23 Sept. Ons wil graag iemand kry om family fotos van ons te neem die sondag oggend 24 Sept so by 10 uur. Ons is omtrent 20 mense wat vir die week da ingboek is. Die bruidspaar moet 12 uur vertrek. Sal prys, opsies en enige raad waardeer.
Cecile Du Plessis says

Dankie
Cecile